• slide01.jpg
  • slide02.jpg
  • slide03.jpg

WILDMARK Suid Afrika

Ons doel is om eerlike en bevredigende diens te lewer aan alle partye betrokke. Ons streef daarna om ‘n lojale verhouding te bou met huidige en toekomstige kliënte. Wild en natuur is ons passie daarom verseker ons om ‘n diens te lewer wat gebaseer is op etiese en algemene aanvaarbare besigheidstandaarde. 

Wildmark Suid Afrika lewer die volgende kwaliteit dienste:

  • Wildvangste
  • Wildtelling
  • Koop en Verkoop
  • Bemarking van wild en wildsplase
  • Vervoer
  • Wildbestuur advisering
  • Hulp met permitte
  • Wildbeleggings

Kontak Ons


Tik asb die letters & nommers soos gesien in die prent.
* Vul asb alle velde in, dankie.